Dance Art Festival 2008

DT Productions recorded the Dance Art Festival in 2008. The project were done in SD 16×9. In 2008 it were held at the West End Theater on the show grounds. The dance Art Festival is a two week constant recording of dancers and DVD’s are custom made for every person that order a DVD. The […]

Burnt Out

This is a two minute film produced for television. The format is DVD 16×9

Psalmfees 2007

Hierdie Opname is vir DVD en CD gedoen. Die DVD is met 3 kameras opgeneem en die klank Dolby 5.1. Daar is 33 items op die DVD en 25 op die CD. Die totale speeltyd is 97min in 16×9 formaat. DVD’s en CD’s kan bestel word by DT Productions.

Maar de HEER zal uitkoms geven…

Hierdie projek bestaan uit ‘n DVD en ‘n CD. André de Vente speel op die Jan Zielman Orrel by Gereformeerde Kerk Die Kandelaar. Die DVD bestaan uit 5 items (47 min)met ‘n ekstra Vrye Improvisasie. Die opname is met 3 kameras gemaak in ‘n 16×9 formaat. Vir bestellings of navrae kontak DT Productions or go […]

Drakensville 2007

Foto CD met foto’s wat geneem is tydens die Drakensville kamp 2007.

Vir Altyd in jou Drome

Groentjies konsert DVD Hoërskool  Dirk Postma. Die DVD bevat die Geredigeerde konsert, oefeninge, foute, aand konsert en foto’s. die formaat is 16×9 en die speeltyd is 56min (geredigeerde konsert).

Matriek 2006

Foto CD met foto’s wat tydens die Matriek Afskeid van Hoërskool Dirk Postma geneem is

Wilgedraai Waterwerk kamp

Foto CD met foto’s wat geneem is tydens die Wilgedraai Waterwerk gebieds kamp.

Ons Maak Musiek

Klank CD met opnames van Klavier en sang.

Graad 11 Toer

Foto CD met die foto’s wat tydens die Graad 11 toer geneem is van Hoërskool Dirk Postma.