Hierdie projek bestaan uit ‘n DVD en ‘n CD. André de Vente speel op die Jan Zielman Orrel by Gereformeerde Kerk Die Kandelaar. Die DVD bestaan uit 5 items (47 min)met ‘n ekstra Vrye Improvisasie. Die opname is met 3 kameras gemaak in ‘n 16×9 formaat.
Vir bestellings of navrae kontak DT Productions or go to www.andredevente.co.za