Mooikrans

Foto CD met foto’s wat tydens die kamp by Mooikrans perdeplaas geneem is.

Matriek 2005

Matriek DVD oor die Matriek jaar by Hoërskool Dirk Postma.

St. Lucia

Foto CD met foto’s van die St. Lucia kamp.

Bootse vir ‘n Pampoen

DVD met die Groentjies konsert van Hoërskool Dirk Postma. Die formaat is 4×3.

Die Steunsangers

Hierdie is ‘n VHS video van ‘n Sang groep. Die formaat is SD 4×3.