Sietze de Vries – Improvisasiekonsert

N.G. Kerk die Kandelaar bied aan:

Sietze de Vries – Improvisasiekonsert 2016 

Speel op die Jan Zielman orrel. Improvisasie as ambag. Om musiek te maak uit innerlike voorstelling en eie kreatiwiteit; dit is in kort die credo van orrelis en kerkmusikus Sietze de Vries (1973)