DVD vir Montesorri Nebulae Kleuterskool. Hierdie DVD bestaan uit 2 dele. Die eerste deel is die 2&3 jaar klas (69min) en die tweede deel is die 4&5 jaar klas (63min).Daar is ‘n menu waarmee alles gekies kan word. Die DVD was in HD opgeneem en is in 16×9 · uitgegee.
Pre-school Musical
