Stephanie Griessel Begrafnis
Die link vir die live video stream sal op hierdie bladsy verskyn.
Die video stream sal om 10:45 (SAST) begin vir 11:00 op 14 Junie 2019
Hierdie video stream word moontlik gemaak deur Dirk Theron Productions in samewerking met Pierré & Pauli Productions.
