Louis van der Schyff

Die begrafnis van Louis van der Schyff sal op hierdie bladsy gevolg kan word. Die begrafnisdiens vind plaas op Vrydag 8 Januarie 11:30 vanuit die Nederduitsch Hervormde Kerk Oos-Moot.